Brave Breakfast met Alette Winckler | iinfo TZANEEN

When: 
Saturday, July 29, 2017 - 08:30
What's happening: 

Die Brave Breakfast met Alette Winckler word aangebied op 29 Julie 2017 by Fairview Hotel & Spa vanaf 08:30 teen R150.00 per persoon.
 
Kaartjies beskikbaar by Kabod, Butytute & Herofield.
 
Vir meer inligting skakel Adele Steyn by 084 325 5804.

Location: 
Tzaneen