Wild Lekker Familiefees | iinfo TZANEEN

When: 
Saturday, October 20, 2018 - 09:00
What's happening: 

Die Wild Lekker Familiefees word aangebied op 20 Oktober 2018 by die APC Jag Kamp vanaf 09h00 teen R100.00 per persoon.
 
Kaartjies beskikbaar by plankton.mobi
 
Vir meer inligting skakel Marisa by 079 919 4350 of epos marisa@futuregrab.co.za

Location: 
Tzaneen