Afriforum Tzaneen-tak Gemeenskapsgesprek | iinfo TZANEEN

When: 
Thursday, July 19, 2018 - 18:30
What's happening: 

Die Afriforum Tzaneen-tak Gemeenskapsgesprek word aangebied op 19 Julie 2018 by Fairview Hotel vanaf 18:30 vir 19:00.
 
RSVP : SMS jou naam na 45340 (R1.00) om jou plek te bevestig
 
Vir meer inligting skakel 086 102 0030 of epos admin@afriforum.co.za
 

Location: 
Tzaneen