Finesse Paaie van Hoop met Nadia Beukes | iinfo TZANEEN

When: 
Friday, October 12, 2018 - 14:00
What's happening: 

Finesse Paaie van Hoop met Nadia Beukes word aangebied op 12 Oktober 2018 by Hoërskool Ben Vorster Skoolsaal vanaf 14:00 teen R150.00 per persoon.
 
Vir meer inligting skakel Elsana Denysschen by 015 307 4490.
 

Location: 
Tzaneen
Haenertsburg