Blogs | iinfo TZANEEN
NG Kerk Franschhoek
Kom ons kies dat die week half vol gaan wees eerder as half leeg. Daar is altyd hoop want God is goed. Die NG kerk se dienste is beskikbaar op hulle Facebook Blad of op hulle Youtube kanaal.
Kruispad
KruispadTV bring God se Woord in vandag se woorde. Op die man (en vrou af), nie in doekies toegedraai nie. Net soos dit is.
Youtube Channel
True Worship Christian Centre
A church that is working beyond normal church operations, a church that has embraced its surrounding communities through welfare and taking the word of the lord Jesus to the community, through deliverances from demonic boundage and setting them free.
Youtube Channel
Facebook Page
Lewende Water Gemeente Hoedspruit
ONS FOKUS
Is om afhanklik te bly van “die fontein van lewe” (Jesus Christus ons verlosser en Koning) en nie ons kruike voor te hou en mense daarvan afhanklik te maak nie, maar om vars met die Woord van God om te gaan in ons verhouding met Heilige Gees wat ons leer, sodat ons nie vasgevang sal word binne ons eie wyshede, dogmas en afleidings nie. Hy bied ons ‘n lewe wat ewig en oorvloedig is en noem ons ‘n koningklike priesterdom. Laat ons ander voorstel aan hierdie Koning van ons en mag ons nie skaam wees nie.
Every Nation Church
Every Nation Stellenbosch exists to honour God and advance His Kingdom, or as we like to put it, to simply HONOUR GOD and MAKE DISCIPLES. This is our motive and heart because life is really all about God (Rev 4:11), it all starts with Him and in response to the glory of God we want to honour Him with our lives!
Youtube Channel
Facebook Page
Dinamus Gemeenskapskerk
`n Onafhanklike gemeente in Tzaneen, Limpopo, RSA. Fisiese dienste Sondae oggende 9am by 6 Industriaweg per bespreking volgens lockdown regulasies. Bespreek by 082 823 1074. Aanlyn dienste Sondae 9am op ons Facebookblad asook op ons YouTube kanaal
Kruispad AGS
Die gemeente is al in die sestigerjare geplant. Alle eer aan die Here dat Hy steeds staan.
Ons glo die volgende:
* God is drie maar een. God die Vader, God die seun en God die Heilige Gees. Net so het ons as mens ook 'n siel, liggaam en gees.
* Jesus was God se seun en gestuur aarde toe om die mens te verlos van die nagevolge van sonde, die dood! Sonde verdien die dood. Daar is geen mens wat nog nooit gesondig het nie.
Nederduitsch Gereformeerde Kerk Tzaneen
Die bediening se doel is om na die geestelike welstand van die gemeente en sy lidmate om te sien, getrou aan die taak van die ouderling. Elke lidmaat moet in beide leer en lewe ‘n meelewende lidmaat van Christus en Sy kerk wees. Die Bestuursbediening werk saam met die ander bedieninge om as kerkraadspan saam die Here te dien.
Die bediening gee die rigting aan waarheen die gemeente op sy geestelike reis op pad is. Dit word in noue samewerking met die leraars gedoen. Projekte soos die 40 Dae van Gemeenskap, Reveil en Dissipelskap word deur hierdie bediening aangebied.