Riekie Boshoff's blog | iinfo TZANEEN

Kruger Nationale Park

So ry ons 'n laaste draai deur Tshipise en my liewe man vat my op 'n sunsetdrive en ons gaan maak sommer by die pragtige Tshipise Garage vir oulaas tenk vol diesel.  Môreoggend vat ons die pad deur Pafuri na Shingwedzi in die Kruger Nationale Park.
 
Ons eerste wildrit, ons vat die grondpad noord van Shingwedzi na Babalala.
 
Dag 2 staan ons lekker vroeg op en besluit om suid te gaan.
 
Nog 'n lieflike dag in die mooie Kruger Wildtuin.  Ek dink nie ons besef aldag hoe wonderlik bevoorreg ons is met hierdie stuk paradys binne ons bereik nie.

Tshipise

Van my voēlkyk ambisies kom daar vandag nie veel nie. Die wind waai ons deurmekaar en die voëls is net te vinnig vir my. Ek hoor hulle en sien van ver af maar hulle sit vir my ore aan.
 

Subscribe to RSS - Riekie Boshoff's blog
Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.