Hoedspruit is 'n dorp in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Geskiedenis
Ds. Frans Lion Cachet het in 1865 reeds hier 'n vergadering gehou. Die oorspronklike plaas, ook Hoedspruit, is in 1869 opgemeet. Die eerste poskantoor is in 1890 geopen. Die takspoorlyn van 60 km na Phalaborwa is in 1963 teen 'n koste van R4 miljoen voltooi.
Die Lugmagbasis Hoedspruit is 'n belangrike basis van die Suid-Afrikaanse Lugmag op Hoedspruit.
Hoedspruit (Afrikaans for Hat Creek) is a town situated at the foot of the Klein Drakensberg (Afrikaans for "Small Dragon Mountains".
Dit is n rustig dorpie met baie eetplekke, vrugte pakhuise, en baie boorde.
Add new review