So ry ons 'n laaste draai deur Tshipise en my liewe man vat my op 'n sunsetdrive en ons gaan maak sommer by die pragtige Tshipise Garage vir oulaas tenk vol diesel. Môreoggend vat ons die pad deur Pafuri na Shingwedzi in die Kruger Nationale Park.
Ons eerste wildrit, ons vat die grondpad noord van Shingwedzi na Babalala.
Dag 2 staan ons lekker vroeg op en besluit om suid te gaan.
Nog 'n lieflike dag in die mooie Kruger Wildtuin. Ek dink nie ons besef aldag hoe wonderlik bevoorreg ons is met hierdie stuk paradys binne ons bereik nie.
Another day in our paradise called Kruger National Park.
Add new review