LeClub is n multi-sport klub wat gestig is in 2006. Fietsry, hardloop en tweekamp is die onderskeie sporte waaraan die lede kan deelneem . Die klub maak ook voorsiening vir beginners in die onderskeie sporte. Die klub is geaffilieer by al die organisasies in beheer van die sportsoorte. Deur n lid te wees van die klub kan jy ook n lisensie bekom om tot op nasionale vlak deel te neem.
Vir die hardloop en tweekamp kan hulle vir Philip Entres (0738068113) kontak.
073 806 8113
Telephone:
073 806 8113
Logo:

Listing_categories:
Listing Type:
Sponsored
Show block advert on HOME page:
No
Listing Images:




Make available to bloggers:
No
Keywords:
Running, Hardloop, Fietsry, Cycling, Clubs, Sport Klub, Sports Clubs, Marathon, Le'Club, sports, outdoors, Sports and outdoors
Location:
Tzaneen
Site Location:
Add new review