Die bediening se doel is om na die geestelike welstand van die gemeente en sy lidmate om te sien, getrou aan die taak van die ouderling. Elke lidmaat moet in beide leer en lewe ‘n meelewende lidmaat van Christus en Sy kerk wees. Die Bestuursbediening werk saam met die ander bedieninge om as kerkraadspan saam die Here te dien.
Die bediening gee die rigting aan waarheen die gemeente op sy geestelike reis op pad is. Dit word in noue samewerking met die leraars gedoen. Projekte soos die 40 Dae van Gemeenskap en Reveil word deur hierdie bediening aangebied.
KANTOORURE :
Maandag tot Donderdag : 08:00 - 14:00
Vrydae : 08:00 - 13:00

Nederduitsch Gereformeerde Kerk Tzaneen, Community, Churches, Church, NG Moedergemeente, NG Moedergemeente Tzaneen, Moedergemeente, NG Kerk Moedergemeente, Sondagskool, Bybelstudie, DS Chris Zietsman, Kinderkerk, Godsdiens, Chris Zietsman
Add new review