NG Gemeente Kersmark | iinfo TZANEEN

What's happening: 

Die NG Gemeente Kersmark word aangebied op 26-27 November 2021 vanaf 09h00.
 
Vir meer inligting skakel Jeanette by 073 152 2422 of Marelize by 083 342 1067.