'n pragtige skoon dorpie, met sy baie bekende mosaik werke. Dit is die 1 ding van die Wes Kaap : die 1 oomblik bewolk, dan sonskyn en net so vinnig kan die weer weer verander. Ons ry ons toe vas in die Scouts wat n optog het, met n groot aantal brandweer en polisie teenwoordig (ook n polisie voertuig wat nie wou ry nie). Lanklaas so n groot en rustige boeremark gesien, met stalletjies van verskillende nationaliteite en die mooiste proteas denkbaar.
Sedgefield (voorheen Ruigtevlei genoem) is 'n dorpie geleë langs die Tuinroete tussen George en Knysna in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika). Die N2 nasionale pad gaan deur die dorpie.
Geskiedenis
Die dorpie is in 1928 gestig toe die spoorlyn van George na Knysna voltooi is. Die dorpie se naam is ontleen aan die baie lappe biesiegras (sedge) in die omgewing.
Wapen
Sedgefield se munisipale raad het in 1980 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In blou, drie swemmende visse bo mekaar geplaas, en in die skildhoof twee golwende streepbalke, alles van silwer. Die helmteken was 'n visarend op 'n vis, en die wapenspreuk "Pax in aquis placidis".
Eko-toerisme
'n Reeks vleie maak die gebied ideaal vir eko-toerisme: Groenvlei, Langvlei, Rondevlei en Swartvlei. Laasgenoemde mond by Sedgefield uit in die see. Swartvlei het ontstaan toe die riviervallei deur die stygende seevlak oorweldig is, terwyl Rondevlei ontstaan het uit 'n kom wat deur die wind geskep en later deur water gevul is. Langvlei is 'n verdronke depressie tussen die duine. Gerickespunt is ook 'n bekende landmerk onder die vissersgemeenskap, op die strand, net wes van die monding van Swartvlei.
Sedgefield history did not evolve smoothly. In 1901, after John’s death, his sister Katherine Caroline Maurice (nee Barrington) inherited his property. She sold it to Salmon Terblans in 1911 for £2500.
In the early years of the 1900s, the only shop was Jan Sak's Cafe at the Karatara T-Junction. It also doubled as a butchery and Post office agency.
In 1922 a railway line was surveyed by Mr Dempster, the resident engineer in George, which was the largest settlement in the Garden Route region then. In 1924, construction started on the railway line. A major stumbling block was the difficult terrain and one particular railway bridge that had to be built to negotiate the Kaaimans River. That alone cost £66,000.
In 1926 Terblans gave Thomas Dunbar Moodie the assignment to survey and layout the plans for Sedgefield township.
Sedgefield history records that in July 1982 the name of the farm was changed from Ruigtevlei to the Remainder of Ruygte Valley No. 205 Knysna. It was subdivided into 45 smallholdings and one large section of 94,338 ha. Before the railway line, a camping site had been established by generations of farmers dating back to the early 1800's. They had traveled by ox wagon on rough rutted gravel roads from inland and up country to the little known seaside refuge to spend some summer weeks enjoying sand, sun, friends and family time on Swartvlei beach, on the shores of the estuary, and on beaches flanking the Indian Ocean. There was no visible place then called Sedgefield.
Daar is nog baie meer interressante inligting: discover.sedgefield
Add new review