Swadini is landlocked by the Blyde River Canyon Nature Reserve and nestled amongst the Drakensberg peaks, on the banks of the Blyde River, Hike among Trails that twist and turn through breathtaking scenery, soak in the sun next to the heated or cold-water Swimming Pools, take in nature with Game Viewing on horse-back or experience the rush of river-rafting.
Ons het n maand hier gekamp in die mooiste omgewing denkbaar. Ons het die oord as basis gebruik en heelwat rondgery, met so baie om te sien en doen. Ek kon nie genoeg kry van die pragtigste berge. Die oord personeel is almal vriendelik en behulpsaam, so het ek die 1 Sondagaand 7uur in die badkamer gekom, en is daar n skoonmaker besig om die spieels skoon te maak. Alhoewel die oord redelik besig was, (heelwat langstaners), was die oord merendeels rustig.
Add new review