Tzaneen Care Group | iinfo TZANEEN

Die Tzaneen Care Group bestaan uit ‘n groep vrywillege dames wat hoofsaaklik kanker pasiënte besoek en versorg. Die TCG verskaf tuis verpleging en versorging, berading, ondersteuning vir patiënte asook hulle families en ‘n ondersteunings groep vir mense wat kanker oorleef het. Die TCG bestaan uit oplgeleide verpleeg susters en verpleegsters, wat basiese verpleging kan voorsien en die ander lede is almal versorgers wat reeds opleiding ontvang het. Vrywilliges kan Magda kontak vir meer inligting. Die TCG ‘n nie-winsgewende organisasie wat slegs afhanklik is van donasies vanaf die gemeenskap, pasiënte en hulle families. Alle fondse gaan vir plaaslike pasiënt versorging. Tzaneen Care Group is n geregistreerde NPC: 2015/169678/08 wat afhanklik is van donasies.

Die groep se werksaamhede sluit die volgende in :  

Kruideniersware, gekookte maaltye vir families. Vervoer vir pasiënte na en van onkologiese sentrums en hospitale. Verskaffing van kanker inligting. Fisiese versorging van pasiente en hul gesinne. Berading te gee of te reël vir pasiënte en hulle families. Kaalkop - pasiënt en kanker-oorlewende ondersteunings groep. Fondsinsamelling vir CANSA.

Tzaneen Care Group is in die proses om die Tzaneen Cancer Care Centre oop te maak by Maritz Straat 36 waar terminale kanker pasiente gehuisves sal word. Tzaneen Care Group is n geregistreerde NPC: 2015/169678/08 wat afhanklik is van donasies. Besoek gerus on webtuiste vir meer inligting www.tzaneencaregroup.co.za of stuur n epos aan info@tzaneencaregroup.co.za

071 302 1352
Telephone: 
071 302 1352
Address: 
Maritz Street 36, Aqua Park, Tzaneen
Listing Type: 
Member (Paid)
Show block advert on HOME page: 
No
Listing Images: 
Make available to bloggers: 
No
Keywords: 

Tzaneen Care Group, Volunteer Organisations, Hospice & Care Centres, Palliative care to patients, Private rooms for patients to, Professional services Care Givers, TCCC, care worker, assist with pain  management, palliative care workers, Hospital beds, Hospital bed mattress, Wheelchair, Everything else per item, Egg-box mattresses, Wheelchairs, Egg-box mattresses, Commodes, Walkers, Hospital beds, Crutches, Toiletseat raisers, Shower chairs, Bedpan's

Location: 
Tzaneen
Site Location: 
Feature Under Community Projects: 
No
Listing verified: 
Not Verified
Subscribe to Newsletter: 
Yes

Add new review

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Enter the characters shown in the image.