Vroue Tee Saam Doc Mel | iinfo TZANEEN

What's happening: 

Die Vroue Tee Saam Doc Mel word aangebied op 2 Oktober 2021 by die VEK Kerk Tzaneen vanaf 12h00 tot 15h00 teen R50.00 per persoon.
 
Vir meer inligting skakel Natasha by 083 277 1183.