Wysneusie Kleuterskool | iinfo TZANEEN

Wysneusie Kleuterskool is `n gemeenskaps kleuterskool, in Letsitele. Dis kleuterskool is gestig in Januarie 1995.

Daar is 4 klasgroepe: Gr. R vir voorskoolse kleuters, Hasie groep vir die 4-5 jariges, Katjie groep vir die 3-4 jariges en die Muis groep vir die 0-3 jariges. Groepies wissel tussen 15 en 25 kleuters. Die kleuters volg `n volledige ontwikkelings program.

Dit word bestuur deur 'n bestuurskomitee en 6 personeel lede. Die kleuterskool is volgens publieke skool kwartale oop. Daar is nasorg beskikbaar vir kleuters en laerskool leerlinge tot 17:10.

Die volgende buitemuurse aktiwiteite is addisioneel beskikbaar:  Playball, tennis, Monkeynastics, Kindermusiek, Modernedans, Bulletjie rugby en netbalvaardighede vir die dogtertjies.

Ouers word uitgenooi as vriende op Facebook, om op hoogte te bly van die gebeure by die kleuterskool.

Skakel ons gerus indien u enige navrae het.

015 345 1264
Telephone: 
015 345 1264
Address: 
16 Jopie Botha Straat, Letsitele, 0885
Listing Type: 
Member (Paid)
Show block advert on HOME page: 
No
Listing Images: 
Make available to bloggers: 
No
Keywords: 

Wysneusie Kleuterskool

Location: 
Tzaneen
Site Location: 
Subscribe to Newsletter: 
Yes

Add new review

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Enter the characters shown in the image.
Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.