Family Friendly | iinfo TZANEEN

Thesen Island

Thesen Islands- parkeer jou motor en neem dan 'n lekker stappie en verken die restaurante en interresanthede op die "eiland".
 
Thesen Island is steeped in the history of the Southern Cape. It is situated in the midst of the tranquil waters of one of the richest ecological estuaries in South Africa – home to the rare and endangered Knysna sea horse, Hippocampus capensis.
 
History of Thesen Island:
 

St Georges Anglican Church

Eers besoek ons die pragtige 2 St Georges Anglican kerke, daar is nog n paar kerke in die omgewing, en toe daarna na die Knysna Waterfront. Hier is dit lekker om rond te loop tussen die winkeltjies, restaurante en mini teinstelletjie te sien.
St George-kerk
Dit is die eerste kerk in Knysna gebou.  Die hoeksteen is in April 1849 gelê deur John Rex, seun van George Rex wat die grond
geskenk het. Die kerk is op 3 Oktober 1855 deur biskop Robert Gray ingewy.
St George's Anglican Church
John Rex laid the foundation stone of this church in 1849

Pilgrim's Rest

I visited Pilgrim's Rest on Sunday. It was judged to be best town in Mpumalanga in the Kyknet Kwêla competition. It is really looking lovely again, houses painted, streets clean. Picnic area near bridge with neat lawn. I even saw a tourist bus. The lads who clean one's car without permission are a nuisance. Road going down from grasskop is ok, but road to Chrystal Springs Resort has some potholes when going up.

Lank gelede in die laeveld

Herinneringe oor die kap van Oom Paul se monument by Kruger Hek.
 
Anna du Toit skryf dat haar my man en sy asook hulle twee kleintjies aan die einde van 1973 vir ses maande op Skukuza moes bly vir tegniese werk rakende die padnetwerk waarby hy betrokke was.
 
Sy vertel sy was dikwels alleen tuis en het sommer vanaf die personeeldorp gestap na die perseel waar die bekende Suid Afrikaanse beelhouer, Coert Steynberg besig was met die beeldhouwerk van Paul Kruger.
 

Kruger Nationale Park

So ry ons 'n laaste draai deur Tshipise en my liewe man vat my op 'n sunsetdrive en ons gaan maak sommer by die pragtige Tshipise Garage vir oulaas tenk vol diesel.  Môreoggend vat ons die pad deur Pafuri na Shingwedzi in die Kruger Nationale Park.
 
Ons eerste wildrit, ons vat die grondpad noord van Shingwedzi na Babalala.
 
Dag 2 staan ons lekker vroeg op en besluit om suid te gaan.
 
Nog 'n lieflike dag in die mooie Kruger Wildtuin.  Ek dink nie ons besef aldag hoe wonderlik bevoorreg ons is met hierdie stuk paradys binne ons bereik nie.

Mokopane

Die dorp Mokopane - Potgietersrus het sy ontstaan te danke aan die nagevolge van die Groot Trek en die vestiging van blankes in Transvaal. Byna sewe jaar het verloop sedert die eerste besluit om 'n dorp (Vredenburg) in die Makapanspoort aan te le (19 Maart 1852) en die werklike okkupasie van die dorp Pieterpotgietersrust (Oktober 1859), terwyl die stadsraad van Potgietersrus in 1952 besluit het "dat Eeufeesviering in 1954 plaasvind, presies 100 jaar nadat Vredenburg verdoop is na Piet Potgietersrust ter ere van Piet Potgieter wat in 1854 in Makapansgrot gesneuwel het".

Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre

The Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre was established in 1991. Moholoholo Rehabilitation Centre is a sanctuary for abandoned, injured or poisoned animals. Amongst these are lions from an Egyptian circus, leopards, wild dogs, cheetahs, poisoned vultures, crowned eagles and other survivors. The Moholoholo Rehabilitation Centre is the only facility in southern Africa to successfully breed the endangered crowned eagle, and they have bred and released over 150 serval cats into areas where they had become extinct.

Subscribe to RSS - Family Friendly
Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.