Tel: 015 307 6865 Email:

ngtzan@mweb.co.za

Website: N/A Address: 28 Agatha Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850 find us on Facebook
Nederduitsch Gereformeerde Kerk Tzaneen | iinfo Tzaneen

Die bediening se doel is om na die geestelike welstand van die gemeente en sy lidmate om te sien, getrou aan die taak van die ouderling. Elke lidmaat moet in beide leer en lewe ‘n meelewende lidmaat van Christus en Sy kerk wees. Die Bestuursbediening werk saam met die ander bedieninge om as kerkraadspan saam die Here te dien.

Die bediening gee die rigting aan waarheen die gemeente op sy geestelike reis op pad is. Dit word in noue samewerking met die leraars gedoen. Projekte soos die 40 Dae van Gemeenskap en Reveil word deur hierdie bediening aangebied.

KANTOORURE :

Maandag tot Donderdag : 08:00 - 14:00
Vrydae : 08:00 - 13:00

Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.