Tel: 015 307 1382 Email: N/A Website: N/A Address: Tzaneen, Limpopo
Tzaneen Gemeenskapsforum | iinfo Tzaneen

Tzaneen Gemeenskapsforum is 'n nie-winsgewende organisasie wat behoeftiges bystaan.

Die doelstellings van die TGF sluit in:

Ontwikkel diensgeleenthede deur netwerke van strategiese vennootskappe met besighede, kerke, liefdadighede en die publiek.
Help met morele opheffing, verlig maatskaplike nood, skep werksgeleenthede
Help mense om selfversorgend te word, menswaardigheid te verbeter en verantwoordelikheid te aanvaar
Skep stabiliteit, vrede en voorspoed.
Handhaaf Christelike beginsels, integriteit  en  eerlikheid
Non-polities

Die begunstigdes van hierdie organisasie is:

Werkloses, haweloses, mishandelde mans, vrouens en kinders.
Dwelm- en drankverslaafdes.

Potensiële vennote sluit in:

Diensorganisasies
Welsynsorganisasies
Geloofsgemeenskappe
Sakebelange
Staatsdepartemente
SA Polisie

Posbus 4228, Tzaneen, 0850
Tel. 015 307 1382
083 393 2517

Bydraes:
Standard Bank Tzaneen
Rekeningnr. 134 221 958
Takkode  052 749

Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.