Tel: 076 557 3640 Email:

boeretroos2020@gmail.com

Website: N/A Address: Trichardtsdal Road, Letsitele, 0885 find us on Facebook
Boeretroos - Help jouself | iinfo Tzaneen

Boeretroos is ‘n oulike venu vir partytjies verjaarsdae en klein funksies. -Help jouself diens. Hier word ook heerlike dames oggende gehou waar jy kreatief kan raak en bietjie afsluit. Kontak ons gerus vir besprekings.