Tel: 078 295 4789 Email:

wilkotrading@gmail.com

Website: N/A Address: Old Gravelotte Road, Tzaneen, 0850
Wilko Trading | iinfo Tzaneen

 

 
Enige plant materiaal word by ons afgelewer, ons maak organiese kompos van rou plant materiaal.
 
Ons verkoop gesifte kompos en ongesifte kompos.
 
Ons het ook gesweete voerkraal mis wat te koop is.
 
Ons verkoop in kebuke meter en ook +- 40kg sakke gesifte kompos.