Wolkberg Akademie Gholfdag | iinfo TZANEEN

What's happening: 

Die Wolkberg Akademie Gholfdag word aangebied op 20 Mei 2022 by die Tzaneen Buiteklub vanaf 11h00 teen R4000.00 per 4 bal.
 
Vir meer inligting skakel Madeleine Fourie by 082 309 7401.